Tuis

Baie welkom by die webblad van die gemeente Swartkop van die Nederduitsch Hervormde kerk.  Volg die skakels om die inligting waarna u soek te ontsluit. Ons wil u graag ten dienste wees. Neem daarom die vrymoedigheid om ons te skakel of stuur vir ons ‘n e-pos indien u meer inligting verlang.